Bemarking
Bemarking Pamflette
Afrikaans
| |
| TEHUIS VIR BEJAARDES EN AFTREEOORD | |
| DIEN MET DEERNIS | |
| Tel: 022 713 2230/9 Epos: ontvangs@wittekruin.co.za | |
| Webblad: www.wittekruin.co.za | |
| Program van Badisa. Geregistreerde Organisasie sonder winsoogmerk. | |
| NPO No: 011-891 | |
| Huis Wittekruin bestaan sedert 1973 | |
| Bedieningsareas: | |
| Vredenburg/Saldanha/Velddrif/Laaiplek/Dwarskersbos/ | |
| Langebaan/Langebaanweg/Paternoster/St Helenabaai en Aurora | |
| Dienslewering: | |
| Versorgingsdienste | |
| Voedsel en Huishoudelike dienste | |
| Adminastratiewe dienste | |
| Dienste deur Huiskomitee | |
| Dienste deur vrywilligers | |
| Akkommodasie: | |
| 5 Afdelings met enkel en dubbel kamers | |
| Woonstelle – 17 enkel en 8 dubbel | |
| Aftreeoord – 24 tweeslaapkamer en 5 drieslaapkamer huise | |
| Opname beleid: | |
| Voltooiing van aansoekvorms deur die applikant | |
| Evaluering en keuring volgens die kriteria vir die beskikbare akkommodasie | |
| Vergadering met Keurkomitee vir aanbeveling en goedkeuring | |
| Finalisering van opname | |
| Opnames is hoofsaaklik vanuit bedieningsarea | |
| Hoe om betrokke te raak: | |
| Besoek ‘n bejaarde en bied ondersteuning | |
| Hulp met aanbied van weeklikse programme | |
| Skakel in as vrywillger bv. fondsinsameling of hulp met vervoer | |
| Wees ‘n ambassadeur | |
| Word ‘n donateur | |
| Besonderhede van bankrekening: | |
| Huis Wittekruin Bank: ABSA Rek No: 1300400031 Takkode: 632005 | |
English
| |
| OLD AGE HOME AND RETIREMENT VILLAGE | |
| SERVE WITH COMPASSION | |
| Tel: 022 713 2230/9 Email: ontvangs@wittekruin.co.za | |
| Website: www.wittekruin.co.za | |
| Badisa program. Registered non profit organization. | |
| NPO Nr: 011-891 | |
| Huis Wittekruin was founded in 1973 | |
| Service areas: | |
| Vredenburg/Saldanha/Velddrif/Laaiplek/Dwarskersbos/ | |
| Langebaan/Langebaanweg/Paternoster/St Helenabaai and Aurora | |
| Services offered: | |
| Caring services | |
| Meals and house cleaning services | |
| Administrative services | |
| Services of House committee | |
| Services of volunteers | |
| Accommodation: | |
| 5 Sections – single and double rooms | |
| Flats – 17 single and 8 double flats | |
| Retirement Village- 24 two bedroom and 5 three bedroom houses | |
| Application procedure: | |
| Completing of application forms by applicant | |
| Evaluation and approval of applicant | |
| Meeting with committee to make a decision and gave the approval | |
| Finalizing the application | |
| Applicants are mainly from the surrounding areas | |
| How to get involved: | |
| Visit and old age person and offer support | |
| Assist with weekly programs | |
| Join as a volunteer e.g. fundraising or help with transport | |
| Become an ambassador | |
| Be a donator | |
| Banking details: | |
| Huis Wittekruin Bank: ABSA Acc. Nr: 1300400031 Branch code: 632005 |
