Aansoekvorm / Application Form

Huis Wittekruin - Aansoekvorm

Die waglys vir LEEFREG aansoeke is vir eers gestaak tot en met verdere kennisgewing. / The waiting list for “LEEFREG” applications has been suspended until further notice.

Bank besonderhede

Sien asseblief hieronder ons bank besonderhede:

BANK       :   ABSA BANK

REK. NO   :   1300 400031

TAK. NO  :   632005

VERW.      :   VAN & VOORLETTERS

Tariewe 2026 – 2027

Binnehuis

  • Min: R8 900,00
  • Mak: R12 720,00

Woonstelle

  • Min – Enkel: R7 630,00
  • Mak – Enkel: R13 990,00

Respytsorg

Ons tydelike verligtingsorgdiens sluit in:

  • pasiënte word tydelik by ons opgeneem vir ‘n paar dae of weke om te herstel, of 
  • bejaarde ouers se versorging word tydelik oorgeneem in ‘n veilige omgewing omdat primere versorgers reis of ander werksverpligting moet nakom.
  • R550 per dag